Helderberg

image

Advertisements

Art Exhibition Eagle Romance Studio 2012

Art Exhibition Eagle Romance Studio 2012

Art Exhibition Eagle Romance Studio 2012

Art Exhibition Eagle Romance Studio 2012

Art Exhibition Eagle Romance Studio 2012

DSCN1692

Creative Hands…

Thursdays are very special days, as we paint together as a group of artists at my artstudio. More about this later.

Tagged ,

Friends in Art

Groot opgewondenheid ,  my eerste uitstalling saam met `n groep kunstenaars van Stellenbosch en omliggend.

Omtrent in rep en roer, kunstenaars kom in en uit; almal kyk na mekaar se werke, en lewer komentaar.

Opwindend om elkeen se kommentaar te memoriseer .  Almal lyk onseker waar om wat te hang. Gelukkig is Nelis is ‘n man van formaat, oog en styl. Dankie daarvoor. Hy gee my goue status, en skuif my een skildery, “The Oyster” na ‘n spesiale plekkie in die hoek by die venster, waar die sonnetjie lekker kom dans op die mure, en pure dimensie gee aan die oog wat die oyster sal waarneem.

Ek voel sommer trots dat ek my talent as ‘n kunstenaar kan deel met soveel mense wat met n glimlag sal wegstap,  en dalk nog dae daarna dit in die geheue sal koester.
Wel, so word die kamer waar die skone geslagte sal pruik, na die moederskamer herdoop. Hoe sal ons weet wat die vorige temas en dramas gewees het in hierdie vertrekke; hoeveel hartseer pyn of liefde hierdie deel van die vertrek in die geskiedenis van die Olivier Sentrum koester.

Wel, dit is my hoekie van 3 weke se plesier.  Die reen val teen die ruite,  en die wonderlikste reuk lê so na aan my hart,  stof en reen, Karoo, Namibie, laat my sommer verlang na die langpad van ongerepte skoonheid.
Klaar gehang, nou lê die pad na Don Giovanni se opvoering. Klein dorpie gevul in die holte van Jesus se hand. Dit is my gevoel, waneer die pad my lei na Darling.
Watter ongelooflike opera stuk. Musiek in Italiaans. Drama, humor en alles in een pakkie verseel.
Die lang pad na Darling het alles die moeite werd gemaak.  Ete by Cafe Mosaic.  Nou lei die lang pad ons weer terug na ons bestemming .
Padwerke maak die trippie intressant. ‘n Ruskansie  vir n moëe siel
Groetnis van jou penvriend .

Die reen ask saggies toe en omhul my liggaam wanneer ek die berg trotsseer .Mees ontspanne tyd is my oggende as hy my roep om te kom gesels. Daar le bonatuurlike kragte in daardie blou kruine, kop skoonmaak dink en beplan, in en uit asem die natuurlike suurstof van die Helderberg. Dit is my meditasie vir die siel.

Die wolke maak n kombers wat net jy as persoon sal verstaan, n visie vir die kreatiewe brein wat jy swaarlik kan uitle , vir die wat nie verstaan, dat ons as kunstenaars opgewonde denke koester, as jou inspirasie uit die natuur voortsprong.n Dromer so gebore en getoor,so vloei die woorde in en uit. Die terug tog is altyd die mees opvallendste oomblike, dan voel ek soos n fairy wat uit die bos gebore is. Elke form kan in detail bestudeer word, die pragtige woud met sy asemrowende en idilliese gevoel van samesyn .

Wel die berg en natuur is my huis, n legacy is beslis daar geskrewe, in tablette, soveel memories van mense wat ure in berg spandeer het, en hulle laaste stoffies daar uitgestrooi.

Die berg is hemels , soos n kandelaar , wat die mooiste skaduwees teen die muur weerkaats.

Groete/van jou penvriend .

13/03/2013
Een van die wonderlikste dinge is opstaan soggens en n dank van waardeering dat ek gesondheid kan seevier.Somtyds vergeet n mens wat gesondheid werklik beteken. Wel verlede einde Des is my spesiale agent en vriendin oorlede, wel n skok om te verwerk. So skielik weggeneem, waarom , waarom ? Vrae sal n mens altyd bybly.
Wel Isabel , jy het baie deure help oopsluit ,spesiale tye , jou grappies en humor sal my altyd bybly, lek kuier in Struisbaai, lang ente stap al langs die see Suiderstrand . Vreugde tye wat ons kon deel .Jou moederlike en positiewe gesindheid omtrent alles sal my as mens altyd vul .Jy is die wit duifie wat altyd my elke dag kom groet , en as jy land is ek altyd bewus van jou nabyheid
Ek sal altyd al jou warmte en liefde en moederlikheid onthou en die manier hoe jy altyd my kinders met respek hanteer het.
Isabel ek mis die klokkie se klank , vir n koppie tee. Jou laaste geselsies n uur voor jou ongeluk sal ek altyd koester. Mag jy in vrede rus.Ons sal jou altyd onthou.

14/03/2013

Advertisements